Ditaba / Nuus
Kopano ya Sinoto sa Kakaretso e dula Bloemfontein ka la 4-8 Phato 2011. Die Algemene Sinode vergader te Bloemfontein vanaf 4 tot 8 Augustus 2011.
Dibukeng NG Kerk in Afrika / NGKA Boekwinkel
Kereke e na le lebenkele la dibuka le bitswang Dibukeng NG Kerk in Afrika mme lebenkeleng ho ka fumanwa “Tsohle tsa Kereke”. Die kerk het ‘n boekwinkel genaamd Dibukeng NG Kerk in Afrika waar “Alle Kerklike Benodigdhede” verkry kan word.
Leer Meer
Leqhephe la Puisano / Gespreksblad
Leqhephe la puisano le teng la kereke ho: / Gespreksblad van die kerk is beskikbaar te Facebook.
Diprojeke / Projekte
DiSinoto le diphutheho di na le diprojeke tsa boromuwa le kgauho. Mekgatlo ya BoNtate, BoMme le Batjha e na le diprojeke tsa yona. Die sinodes en gemeentes het sending- en barmhartigheidsprojekte. Die Mannebond, Vrouegebedsbond en Jeugvereniging het ook hul eie projekte.
Lehlasedi / Ligstraal
Lehlasedi ke koranta ya NG Kerk in Afrika. Ditho tsa kereke di kgothalletswa ho ingodisa Lehlaseding. Die Ligstraal is die amptelike blad van die NG Kerk in Afrika. Lidmate word aangemoedig om in te teken op die Ligstraal.